DIE Courtrai Feesmark word tot 7 November by die NGK Suider-Paarl aangebied.
Vrydag sal ’n musiekvertoning, koek en tee vir bejaardes aangebied word, terwyl Smartie Man en Simba die Leeu die kleinspan vermaak. Kaartjies vir die teeparty moet vooraf bespreek word. Kontak Lelani Koen by 082-786-3259.