Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kind sterf skielik

Kind sterf skielik
 
2009-11-05


NEWTON PRIMÊRE SKOOL is vandeesweek in rou gedompel toe een van hul leerders skielik dood is.

Viaan Kriel (13), wat in graad 7 was, is Maandag oudergewoonte skool toe, maar het deur die loop van die dag gekla van ’n geweldige hoofpyn.

Hy is per motor na die daghospitaal in Weltevrede geneem, maar was dood by aankoms. Die oorsaak van sy dood is nog nie bekend gemaak nie.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za