Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gospelfees vir plaaswerkers

Gospelfees vir plaaswerkers
 
2009-11-05


’n GOSPELFEES vir plaaswerkers word op Saterdag 7 November by die Kanonkop sportveld op die Klapmuts-pad (R44) buite Stellenbosch gehou.

Vanaf 12:00 sal daar speletjies wees met pryse te wen. Bring jou vleis, koeldrank en eetgerei en kom braai saam. Koeldrank, chips, lekkers, hotdog-rolletjies, T-hemde, pette, boeke en CD’s sal te koop wees.

’n Prediker sal ook ’n kort boodskap bring. Vanaf 16:00 kan almal saam sing tot donker. Daar sal kunstenaars, orkeste en dansgroepe optree. Bring ’n kombers of jou stoel en sit op die gras. Daar is geen kostes aan verbonde nie, maar ’n donasie is welkom. Eie vervoer moet gereël word. Kontak Rachel Samuels by 072-278-0057 of Godfrey Arendse by 073-7314708.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za