DIE Paarl Dierebeskermingsvereniging (DBV) hou op Saterdag 14 November ’n 5km pretloop vanaf 11:00 by die DBV gronde in Benberhardt-landgoed. Die inskrywingsgeld is R30.
Daar sal ’n springkasteel wees en heerlike verversings, worsrolle en koeldranke sal te koop aangebied word.
Kom geniet die dag. Daar is ook baie pryse te wen.