Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Paarl Hospitaal puik

Paarl Hospitaal puik
 
2009-11-05


HIERMEE wil ek net graag my dank uitspreek teenoor die Paarl Hospitaal se personeel.

Ek het 26 Oktober te Paarl Hospitaal gekraam. Ek het die aand van die 25ste daar aangekom en die personeel was dadelik behulpsaam en ek het twee pragtige dogtertjies ryker geword.

Graag wil ek die nagpersoneel bedank vir hul puik diens en die behandeling wat ek gekry het en nog steeds kry. Dit is uitstekend. Baie dankie vir alles.

Deone de Vries



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za