Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Drakenstein Edu wen

Drakenstein Edu wen
 
2009-11-05


DIE eerste krieketspan van Drakenstein Edu, het die afgelope naweek na Malmesbury gereis om die tuisspan, in hul agterplaas met ses paaltjies af te stof.

Die Paarlse span het die manne van Malmesbury (137) reeds in die 34ste boulbeurt uitgeboul, met Drakenstein se W Jacobs (2/26 in 7bb), C Cupido (2/43 in 9), J Jacobs en N Hendricks (2/21 in 5) die voorste boulers.

Drakenstein het op hul beurt 138/4 behaal ná slegs 23 boulbeurte, met Cupido (71), J Philander (13), G Philander (13) en J Jacobs (10*) voor in die koor.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za