Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Wellington Krieketklub troef buurspan

Wellington Krieketklub troef buurspan
 
2009-11-05


DIE Bella Roma Wellington-CPUT Krieketklub het Saterdag hul buurspan, Bergrivier, met 6 paaltjies afgeransel op laasgenoemde se tuisveld.

Die lootwenners, Wellington, het met hul besluit om eerste te boul, die tuisspan uitgehaal vir slegs 113 lopies.

Wellington se beste boulers was Johan du Plessis (3/25), Vincenzo Penazza (2/28) en J Swanepoel (2/9).

Bergrivier se beste kolwer was M Albanie met 56 lopies.

Wellington het ’n goeie kolf-vertoning gelewer om die wenlopies reeds in die 27ste boulbeurt te behaal. Wellington se beste kolwers was M Genis (46 lopies) en B Williams (34 lopies). Bergrivier se beste bouler was M Albanie (3/5).

Wellington I speel eerskomende Saterdag (7 November) tuis teen Malmesbury.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za