Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Stormwind terdeë gevoel

Stormwind terdeë gevoel
 
2009-11-05


STORMWIND in Oktober is nie onbekend nie - maar die geskiedenis leer dat dit groot skade aanrig aan landbougewasse, wat eers volgende jaar tydens die oes aan die lig sal kom.

Gedurende die nag van 29 Oktober 1985 het ’n verwoestende suidoostewind die Boland geteister - so het ek dit in my dagboek aangeteken. Oënskynlik was die skade aan die wingerde nie te kwaai nie, maar soos die jaar gevorder het, moes ons ontdek dat terwyl die wingerde in die blomstadium was, die wind die stuifmeel weggewaai het.

Die inskrywing vir 30 Januarie 1986 lui: “Skade aan wingerde in Oktober was onberekenbaar - swakste oes ooit, mens kan dit nie glo nie”. Ek hoop die wind was verlede week meer genadig.

Ou boer, Wellington




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za