Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Arme Boland hoort nie by groot kanonne

Arme Boland hoort nie by groot kanonne
 
2009-11-05


BOLAND, julle hoort nie tussen die groot kanonne nie.

En tog, so in die helfte van die pas afgelope seisoen het Boland, vir waar hy hom bevind het op die punteleer, nie te sleg rugby gespeel nie.

Maar toe kom die veranderings, ongelukkigheid en sie daar, die bodem val uit.

Gaan “has beens” aangekoop word, of gaan daar ondertoe gekyk word? Ondertoe na die kwynende Boland rugbyklubs waar spelers gehaal moet gaan word. Het klubspelers nog iets om voor te speel?

Wat van die toeskouers wat klub- sowel as Boland Rugby ondersteun?

Gaan hulle vreemde gesigte op die veld sien of spelers van hulle klub wat verdien om ’n kans te kry?

Het Boland se Rugbyklubs nog enigsins ’n stem? Ek dink dis “pay back time” aan die klubs wat julle ondersteun.

Gelukkig is Nuweland vir die opregte rugbyliefheber binne ry-afstand.

Bloubulels




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za