Sakemense kan by die natuur leer
2009-11-12
DIE bekende motiveringspreker en -skrywer, André Diederichs, is die spreker by die ledevergadering van die Paarl Sakekamer Dinsdagaand om 19:00 in die vertoonlokaal van Thorp GM Paarl in die Hoofstraat. Diederichs praat oor veldwysheid en die etiese lesse wat sake-eienaars uit die natuur kan leer. Vir meer besonderhde en om te bevestig, skakel met Elma Brand by 021-863-0397 of paarlsakekamer@definitelydifferent.co.za. Lede kan dit gratis bywoon terwyl nie-lede R50 betaal.
More
News
|