Emo Adams tree op
2009-11-12
EMO ADAMS Vrydag 13 November om 19:30 op by Rhebokskloof Wynlandgoed. Konsert-gangers kan dié opelug konsert nog meer geniet met ’n heerlike piekniekmandjie wat by Rhebokskloof bestel kan word. Kaartjies is R100 en besprekings kan gedoen word by 021-869-8386.
More
News
|