Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Violets bou voort

Violets bou voort
 
2005-09-01


DIE eerste span van Violets Paarl het Saterdag met mooi rugby hul naamgenote van die Kaap, Violets Kaapstad, 20-14 geklop.

Die wedstryd op Daljosafat het teen ’n vinnige tempo afgeskop en die toeskouers is getrakteer op goeie hardlooprugby deur albei agterlyne.

Benewens ’n strafdrie, het Garwy Hendriks ook vir die tuisspan gedruk. Brandon Anderson was suksesvol met albei doelskoppe en twee strafskoppe.

Die kaptein, Hamly Marquard, se koelkop leierskap op die veld, het hom die speler van die wedstryd toekenning besorg.
Violets Paarl II en III het 20-0 en 15-0 gewen.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za