Konsert
2009-11-12
DIE Montessori-kleuterskool Feesgedig hou op 23 November (19:00) ’n verskeidenheidskonsert by die skool te Flambeaustraat-Noord 12, Courtrai, waar die kleuters en die Tygerberg-mannekoor sal optree. Kaartjies is R40. Bespreek by 021-863-0746.
More
News
|