Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gagte mnr Polisieman

Gagte mnr Polisieman
 
2009-11-12


EK verstaan die frustrasie van “Baie ontstoke ma” wat kla oor ’n polisieman wat op Wellington onverskillig gery het en haar gesin in gevaar gestel het.

Ek sê ook dankie dat jy vrou genoeg was om die polisiestasie te besoek.

Dit is egter jammer dat die polisie aan diens nie die volgende inligting aan jou verskaf het nie: Dat jy die aangeleentheid departementeel kon laat ondersoek of (en dit behoort jy te weet) dat jy ook ’n kriminele klagte kon inbring.

Hoe jammer dan dat iemand nie jou besonderhede geneem en jou die volgende dag besoek het nie.

Jy kan steeds die stasiekommissaris oor die aangeleentheid spreek en dit is wat ek aanbeveel.

Afgetrede polisie-offisier Huguenot




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za