Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Rangers klop Windmeul

Rangers klop Windmeul
 
2005-09-01


IN ’n ietwat lustelose vertoning het die eerste span van Paarl Rangers Saterdag vir Windmeul United met 18-6 geklop.

Die wedstryd op Daljosafat het maar sukkel-sukkel vertoon in vergelyking met die tuisspan se goeie vertoning oor Langa verlede naweek.

Rangers het reeds binne die eerste tien minute 12-0 voorgeloop en hul ondersteuners het hul reggemaak vir ’n groot telling.

Verkeerder opsies het egter verhoed dat hulle die krane behoorlik
kon oopdraai.

Gabba Jones en Norman Kermis het drieë gedruk, terwyl Jones ook in die kol was met twee strafdoele en ’n doelskop.

Saterdag speel Rangers sy laaste wegwedstryd teen Macassar en dit beloof om mooi rugby op te lewer.

Die bus vertrek 11:00 vanaf Groenheuwel en 11:30 vanaf die biblioteek.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za