Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Just Grace hou kamp vir vroue

Just Grace hou kamp vir vroue
 
2009-11-12


DIE Just Grace geestelike dansgroep hou ’n Vrouekamp vanaf 13 tot 15 November by Bergkroon Faith Centre in Wellington.

Die tema is “Destined for Greatness” en die prediker is pastoor Denise Francis. Daar sal gefokus word op ma-en-dogterverhoudings en verskillende sessies sal aangebied word. Die Saterdag word ’n eendag-Ester-konferensie gehou wat eindig met ’n formele dinee. Koste vir die naweek beloop R350 pp en R600 vir ’n ma-en-dogter paar. Dagbesoekers kan die Saterdag aansluit teen R100 pp.

Kontak Jacomina Alkaster by 082-992-3093.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za