Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Krieketspan van Laerskool Gimnasium vaar puik

Krieketspan van Laerskool Gimnasium vaar puik
 
2009-11-12


DIE o.13A-krieketspan van Laerskool Paarl Gimnasium het gedurende die Septembervakansie ’n suksesvolle kriekettoernooi te Kimberley (Laerskool Newton) beleef.

Hulle het die trofee in gepalm vir die beste beperkte boulbeurte-span. Dié span het ook onlangs hul jaarlikse interskole-krieketwedstryd teen Primêre Seunskool met 5 paaltjies gewen.

Die span bestaan uit Barnu Botha, Anrich Stoman, Leon Laubser, Edgar Beuthin, Taigh Schoor, Coenie Nel, Slabber la Grange, Wayne Jansen van Rensburg, Zandré de Koker, George Lourens, Johan Kemp en Hannes Venter.

Dié span se laaste wedstryd (Pro 20) vind 16 November by Hoërskool Paarl Gimnasium plaas (om 18:00) teen Laerskool Noord-Eind.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za