BUITELUGLIEFHEBBERS kan op 23 November van die mooiste uitsigte in die Boland te perd verken.
地 Sosiale uitrit wat reeds Vrydagaand 22 November met 地 snoekbraai en goeie musiek begin, word op die wynplaas Crow痴 Nest in die Agter-Paarl gehou.
Vroeg Saterdagoggend 23 November vertrek die ruiters op 地 uitrit aan die westekant van Paarlberg wat sowat drie en 地 half uur sal duur. Potjiekos en van die landgoed se beste wyne sal die aand voorgesit word.
Ruiters moet 地 eie perd saambring, asook 地 tent waarin oornag word.
Die inskrywingsgeld is R50 per persoon, asook R100 vir twee etes.
Bespreek teen Maandag 16 November.
Diegene wat in hierdie unieke avontuur belang stel, kan verdere besonderhede by Marcel bekom by 082-920-4788 of 021-869-8712.