Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Hengelklub katrol groot vangs in

Hengelklub katrol groot vangs in
 
2009-11-12


DIE Paarl Varswater-hengelklub het onlangs hul jaarlikse klubkompetisie te Verlorenvlei gehou.

Ná ’n lang dag, met die vlei wat omtrent ontaard het in ’n see as gevolg van die kwaai wind, was dit tyd vir inweeg.

Daniel Vosloo het met 33 visse die meeste vis gevang, met Sydney Diedericks met die swaarste totaal net-vis (34,615 kg).

Die grootste karp (oor 5kg) is gevang deur Bianka Breytenbach.

’n Gashengelaar, Dylan Latsy, was die enigste hengelaar wat twee spesies kon vang, met ’n Karp asook ’n mooi Kurper.

Met ’n suksesvolle dag waartydens oor die 468,01 kg vis gevang is, is die naweek afgesluit met ’n gesellige potjiekos en prysuitdeling.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za