SMS Comments
2009-11-19
Ek is ook al ingeloop by Noorder-Paarl Diensstasie. Klim uit en kyk dat die pomp op nul staan en asook dat die tenk se prop teruggeplaas is. Dit het ook al gebeur dat die joggies dit nie terugplaas nie. ) Dieselfde motorhawe - ek gooi eendag R100 se petrol in met bewysstrokie en ry Suider-Paarl toe en die naald bly in rooi. Glo geen fout met pomp. ) Ek het R100 se petrol ingegooi by betrokke vulstasie toe gaan staan my motor 500 meter van hulle af sonder petrol. JT van Perdeberg. ) Sonya ek is baie bly jy het jou husky-hond teruggekry, ek kan nie verstaan hoe mense in Chicago toegelaat word om diere in sulke omstandighede aan te hou nie. ) Chicago honde is spesiaal. Ek het vyf van hulle. Ons deure staan dag en nag oop. Chicago brakke is lojaal verby. ) Laat dit nou vir die DA ’n les wees: jy praat nie met die mense nie, die blindesambok sal hul nog eendag hard slaan. ) There are some figures in local politics who believe it’s their duty to pose in every newspaper. Do your job or pursue a modelling career. ) Ek het ook jare terug aan Martin Green maandeliks geld betaal vir ’n eissaak en uiteindelik (nadat hy my in die hof verdedig het) het hy gesê ek het nie ’n saak nie. Is dit reg? ) Tog so jammer dat CNA in Lady Greystraat gesluit het - die winkel was egter nie op standaard nie. ) Vrouens hou op kla oor onderhoud van jou kind se pa - jy moet ook mos jou deel gee...
More
News
|