Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Raadop

Raadop
 
2009-11-19


EK weet dat dit al ’n holgeryde klagte is, maar regtig waar, wanneer kry Polonaisestraat in Groenheuwel spoedwalle, skoon strate en bome? Net sekere gebiede word skoongevee, wat in die oog is.

Ná talle briewe het die Munisipaliteit hulself nie eens verwerdig om terugvoering aangaande die aangeleentheid te gee nie.

Ons wil ook graag hę dat ons straat met mooi bome verfraai word en dat die sypaadjies geteer word.

Gee raad hoe ’n mens die aandag van die Munisipaliteit kan trek, want hulle reageer nie op briewe nie.

Of wag, miskien kan ek iemand vra wat daar werk vir wie ek ken. Miskien sal iets dan gebeur, want dis mos hoe daar deesdae “geoperate” word.

Polonaisestraat-inwoner




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za