Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Paarl Post soek weer sportsterre

Paarl Post soek weer sportsterre
 
2005-09-01


DIT is weer tyd vir die Paarl Post se jaarlikse Sportman van die Jaar-kompetisie.

Alle sportklubs en skole kan atlete nomineer vir junior en senior sportman en -vrou van die jaar.

Om as junior te kwalifiseer, moet die kandidaat op 1 Januarie 2004 nog nie 19 jaar oud gewees het nie.

Kandidate se prestasies moes behaal gewees het tussen 1
September 2004 en 31 Augustus 2005.

’n Paneel beoordelaars sal die beste drie atlete in elk van die vier afdelings aanwys, waarna die wenners en naaswenners tydens ’n spogdinee op 10 Oktober aangewys sal word.

Inskrywingsvorms is reeds aan die skole en sportklubs uitgestuur, maar vorms is ook by die kantore van die Paarl Post beskikbaar.

Die sluitingsdatum vir inskrywings is 14 September. Navrae: Leon Steenkamp 871-1170.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za