Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Ontdek 'diere' van die naghemel

Ontdek 'diere' van die naghemel
 
2009-11-19


KOM maak Saterdag kennis met die voëls en die visse van die naghemel tydens ’n sterrekykaand by die Taalmonument.

Besoekers sal van 20:00 tot 22:00 deur teleskope na sterreformasies en ander interessanthede kan kyk onder leiding van die Orion Observasiegroep, ’n sterrekunde-klub van die Boland. Die aand begin om 18:00 met ’n piekniek. Besoekers mag hulle eie piekniekmandjies saambring of kan ’n mandjie saamstel vanaf Volksmond Restaurant se piekniekspyskaart by 021-863-2800. Kaartjies is R20 (R10 vir kinders) by 021-872-3441. Geen sterrekykaand sal plaasvind indien daar slegte weer is nie. Geen honde of vure word toegelaat nie.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za