DIE AGS Kerk van SA se kinderbediening hou op 28 November hul twee jaarlikse kinderdag om 09:00 op Faurestraat-stadion in die Paarl.
Die doel van die dag is om kinders bewus te maak van doelgerigtheid, rolmodelle en om hulle besig te hou.
Die eregas by die geleentheid is Christo Davids, meer bekend as 7de Laan se Errol.
Vir meer inligting, kontak Leonie Smith by 082-931-8470.