DIE jaarlikse kersaansteekseremonie van Compassionate Friends waar kinders wat gesterf het, op 地 simboliese wyse gedenk word, vind plaas op Saterdag 28 November om 15:00 by die Drakenstein munisipale biblioteek in Paulusstraat, Paarl.
Daar sal 地 kort wydingsdiens wees, waarna kerse aangesteek sal word. Die kerse sal voorsien word.
Ouers word gevra om 地 foto van hul kind te bring wat by die kerse geplaas sal word.
Daar is ook 地 verrassing en ouers word gevra om 地 bordjie saam te bring met soet of sout eetgoed asook koeldrank.
Laat weet teen 25 November of jy die seremonie sal bywoon. Kontak Carel 021-872-3613 of Hazel 076-093-4458.