Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Verskeidenheidskonsert

Verskeidenheidskonsert
 
2009-11-19


DIE Montessori-kleuterskool Feesgedig hou op 23 November (19:00) ’n verskeidenheidskonsert by die skool te Flambeaustraat-Noord 12, Courtrai, waar die kleuters en die Tygerberg-mannekoor sal optree.

Kosse en nagereg sal te koop aangebied word. Kaartjies is R40 persoon. Bespreek by Johan Cloete by 021-863-0746.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za