Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Konsert

Konsert
 
2009-11-19


DIE Mimi Haasbroek Sangskool bied op Saterdag 21 November om 19:00 ’n studentekonsert in die Ou Meul-teater aan.

Die eerste helfte is ’n gewone konsert waarna die tweede helfte die vorm van ’n Kerskonsert sal aanneem. Dit beloof om ’n onvergeetlike aand, met baie verrassings en talent te wees.

Kaartjies is R50 (R25 vir skoliere). Verversings sal tydens pouse te koop wees. Kontak Mimi by 082-585-0632.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za