Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Bergrivier wen oortuigend

Bergrivier wen oortuigend
 
2009-11-19


DIE eerste span van Bergrivier Krieketklub het Saterdag teen Noord-Boland in Worcester met 9 paaltjies gewen.

Die tuisspan het die loot gewen en besluit om eerste te gaan kolf.

Noord-Boland (116/10) was vroeg met die rug teen die muur op 30/5, met Ryan Mouton (3/21) aan die spits vir Bergrivier. Mouton is goed bygestaan deur Fabian Arendse (2/28) en Ashwill de Vries (2/38).

Die Wellingtonners se Darren Isaacs (72*, 11x4) het Noord-Boland se boulaanval aan flarde geslaan, met Morné Albanie (21*) die ander onoorwonne kolwer.

Bergrivier I en II speel dié naweek onderskeidelik teen Worcester United (Sondag, tuis) en Wellington II (Saterdag, weg).




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za