'
2009-11-19
DIE afsluitingsfunksie van NB4 word vanaand in die Gemeentesentrum by Paarlberg NGK gehou. Die onderwerp is blaam vir werksverlies. Wie maak jou wat jy is? Loop jy met ‘n klomp kwaad en wraak rond oor dinge wat verkeerd gegaan het in jou lewe? Skakel 082-529-4955 vir navrae.
More
News
|