Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Drie motors weg by stasie

Drie motors weg by stasie
 
2009-11-19


DRIE byna identiese voertuie is verlede week by Hugenote-stasie gesteel.

Hierdie voertuie, almal ouer modelle VW Golfs, is verlede Donderdag tussen 06:30 en 18:00 gesteel, terwyl hul eienaars by die werk was.

En boonop het die drie langs mekaar geparkeer gestaan. Die vermiste voertuie was ’n blou 1980 Golf, ’n wit 1988 Golf en ’n blou 1992 Golf.

Talle vrae word oor die jare gevra oor wie verantwoordelik is vir veiligheid hiér.

Beide die Drakenstein Munisipaliteit en Spoornet ontken dat dit hul grond is, dus voer hulle aan dat hulle nie verantwoordelik hiervoor is nie.

Daar is tans drie vrywillige Bambanani lede op die parkeerterrein teenwoordig, maar slegs tussen 08:00 en 17:00.

Die meeste voertuie word buite hierdie tye gesteel.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za