Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


SMS comments

SMS comments
 
2009-11-26


* Deetlefs du Toit and DA - thank you for trying to put brakes on the Drakenstein Gravy Train - ”Non-exempt property” owner.

* Ek het so pas teruggekeer van die VK ek vrees vir my lewe elke dag op ons paaie in SA - waar is die verkeerspolisie soggens in die Paarl
* Inwoners van Dalvey plakkerskamp: Terwyl jul wag vir munisipale taakspan, hoekom begin julle nie solank self skoonmaak nie
* Ek sien ADT moedig kliënte aan om hul alarms te toets, wel toe ek myne toets en vind hy is buite werking, wil hulle R300 hê om te kom kyk. Waarvoor betaal ek dan ’n maandelikse fooi
* Die hoërskoolkinders ry baie onverskillig in die oggende en middae. En dan nog sonder wettige lisensie ook. Waar is die verkeersbeamptes
* Taxi’s is soos ANC kaders - verhewe bo die wet! Ons gewone mense bly maar sagte teikens!
* Agricultural property tax in Paarl was increased from R181 p.m. to R2500 p.m.without rezoning, 1400% increase!
* Will Paarl Mall make more kiddies’ parking bays available now that half of these have been turned into motor-cycle bays?
* Management of Kentucky Paarl (Main Street) should force queue to run sideways in the shop instead of having people stand outside. Get some poles inside, it’s just common sense.
* Kry sekere polisielede ’n porsie van prostitute by Sonstraalpad se wins? Hoekom dan ry hul verby en groet die vrouens en hul pimps?
* Raai raai wat is die kanse dat die Paarl die toekenning vir skoonste dorp wen? Kyk maar hoe lyk die onderdorp elke dag na 5 dan sê jy vir jouself, Nooit.
* Alle dank aan Paarl Hospitaal verpleegsters en dokters. Doen so voort. Dankbare gemeenskap.
* Veels geluk aan HMS wat ’n studenteraad kies wat die demografie van die skool reflekteer. Nou wag ons net nog vir Gim.



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za