Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Dakloos

Dakloos
 
2009-11-26


BYNA 300 mense is vandeesweek dakloos gelaat, ná ’n verwoestende brand in Klapmuts.

Die brand het in die vroeë oggendure Sondag uitgebreek in ’n informele woning in Mandelastad. Dit het soos ’n veldbrand versprei en meer as 80 wonings is in puin gelê.

Die meeste families het al hul besittings verloor en is tydelike skuiling gebied in die gemeenskapsaal.

Raadslede doen ’n beroep op die publiek om voedsel, klere, boumateriaal en ander huishoudelike items aan die slagoffers te skenk.

Skenkings kan geneem word na die tweede verdieping van die klubhuis by die Klapmuts-sportterrein.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za