Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gids geloods

Gids geloods
 
2009-11-26


OP 5 Desember word die nuwe Wellington-bestemmings- en informasiegids en webtuiste geloods tydens die Het Lieve Wellington-fees op Welbedachtvan 14:00 met die amptelike bekendstelling om 20:00.

Alle Wellingtonners word uitgenooi om die verrigtinge, wat verskeie kunstenaars (16:00-19:30), stalletjies, informele krieketwedstryd en die Hugenote Laerskool se Elvis Revue (19:30) insluit. Vir nadere besonderhede, skakel 021-864-3398.




More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za