Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kunsdagboek

Kunsdagboek
 
2009-11-26


* Christmas sale. A Christmas sale exhibition featuring a large number of artists will run at Off the Wall Contemporary, 171 Main Street, Paarl, until 31 January. Works will be sold at discounted prices for this period only.
* Band. The Boulevard Blues band will perform on Sunday 29 November at 18:30 at Oude Libertas amphitheatre in Stellenbosch.

The band has been rocking music lovers at venues, events and festivals in South Africa for over a decade, liberating their fans with nourishing soulful Blues and Rock. Tickets cost between R90 and R110. Bookings can be made on 021-809-7473 or 021-809-7380.
* Kuns. Historiese kunswerke van Charles Davidson Bell en Solomon Caesar Malan kan besigtig word by die Sasol Kunsmuseum in Stellenbosch. Die uitstalling Glimpses from the Past is te sien tot 30 Januarie.

Navrae 021-808-3691.
* Orkes. Die boere-orkes van Danie Willemse tree Vrydag 27 November om 20:00 by Laerskool Noord-Eind op. Kaartjies is R25 vir lede en R35 vir nie-lede en kan bespreek word by Ciceel Wentzel by 083-346-7083.
* Konsert. ’n Kershuiskonsert met Anna Davel word gehou op Saterdag 5 Desember om 18:00 in Die Boord op Stellenbosch. Almal word genooi om saam te kom kuier in ’n besonderse Kersfeesatmosfeer.

Kaartjies is R150 per persoon en sluit ’n ete in (bring jou eie wyn). Besprekings kan gedoen word by ingrid@ingridpromos.co.za of by 082-802-3189.
* Art. The exhibition Angels4Good, featuring the works of selected South African artists, can be seen at The Gallery at Grande Provence from 29 November, and includes works by Kevin Brand, Mbongeni Buthelezi and Andrew Verster. The exhibition will run until 13 January.
* Exhibition. The exhibition “Let them eat cake” with works by Tracy Lynch, Gabrielle Raaff, Jane Eppel, Tracy Payne, Kurt Pio, Sarah Pratt and Frank van Reenen can be seen at the Dorp Street Gallery from Sunday 28 November until 31 January.


* Ozymandias. Die band Ozymandias tree op 3 Desember by die Hoërskool Gimnasium se ouditorium om 19:30 op.

Sedert hulle laaste Paarlse optrede het die groep tot SA’s Got Talent se tweede ronde deurgedring, aan die Rockspaaider-kompetisie deelgeneem, nuwe liedjies geskep en ’n splinternuwe CD opgeneem.

Die lede bestaan uit MC Jordaan (kitaar en sang), Bianne Redelinghuys (tromme), Daniel Meyer (klavier) en Luca Hart (viool en sang).

MC, Bianne en Luca is leerders van Hoërskool La Rochelle en Daniel is ’n leerder by Hoër Jongenskool.

Hulle musiek kan beskryf word as ’n mengsel tussen pop en klassiek (“popsicle”). Geniet ’n gevoelvolle aand vir oud en jonk. Kaartjies is R30 en kan bespreek word by 083-312-9294.
* Rieldans. Die ATKV Rieldanskompetisie met gaskunstenaars Dawid Kramer en Vinette Ebrahim vind plaas op Saterdag 5 Desember by die Amfiteater (Taalmonument) om 19:00.

Die hekke is reeds vanaf 16:30 oop en daar sal stalletjies wees en heerlike kosse te koop.

Bring ’n kussing saam om op te sit en iets warm om aan te trek.

Kaartjies is R30 by die hek (kinders onder 18 kan slegs ’n donasie gee).

Vir navrae, kontak Elias Nel by 021-988-7876 of 083-347-6068.

* Ster. Die bekende vermaaklikheidster Emo Adams maak op 10 Desember ’n draai op Franschhoek vir ’n fondsinsamelingskonsert by Hoërskool Franschhoek. Die konsert begin om 19:00 by die skool en kaartjies is R100 per persoon. Bespreek by die skool by 021-876-2079.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za