Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Feesliggies skyn weer in Kerkstraat

Feesliggies skyn weer in Kerkstraat
 
2009-11-26


KERKSTRAAT gaan Vrydag van 17:30 gesluit word (van Jan van Riebeeckstraat tot die Masonic-sentrum) vir die jaarlikse Liggiesfees.

Daar sal verskeie kunstenaars op die verhoog te sien wees van 19:00, insluitend die voormalige idol Karen Kortjé (om 21:30). Burgemeester Charmaine Manuel skakel die ligte om 21:00 aan.

Ander kunstenaars wat optree, is Highly Contagious, Demo Dance Squad, Marzaan, PVSI, Lukhanyo dansgroep, Zinzi Carolissen, A.K.A. Gemini.com en Marvin Moses.

Besighede wat tydens die liggiesfees oop gaan wees, moet hul eie veiligheidspersoneel aanstel en word versoek om nie enige stalletjies op die sypaadjies te hę nie. Stalletjies mag bedryf word indien plek daarvoor bespreek is by die Toerismekantoor.

* Paarl se Liggiesfees is van 4 tot 6 Desember, terwyl feeste ook op 11 Desember in Saron en 12 Desember in Gouda aangebied word.




More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za