Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Ou polisiestasie dalk ontwikkel

Ou polisiestasie dalk ontwikkel
 
2009-11-26


DIE opgradering van die area op die hoek van Klein Drakensteinweg en Solomonstraat in Paarl-Oos waar die ou polisiestasie- en poskantoorgeboue is, sal begin sodra die koop en ontwikkelingsvoorstelle afgehandel is.

Die area beslaan ongeveer 5000m². Die kanse is goed dat ’n totaal nuwe ontwikkeling daar sal verrys. Die geboue staan tans leeg.

Die burgemeesterskomitee het vroeër vandeesmaand aanbeveel dat die proses kan voortgaan en dat ontwikkelingsvoorstelle nou ingewag word.

Die Munisipaliteit voorsien dat dié ontwikkeling ’n munisipale betaalpunt, gemeenskapsaal, faktotumhuisvesting, kantore vir gemeenskapsorganisasies en beskikbare grond vir toekomstige behuisingsprojekte sal insluit.




More News
  • Hotel to convert to retirement centre
  • Nuwe daghospitaal vir Noorder-Paarl
  • Progress in Klapmuts
  • Green office block planned for Paarl Mall
  • Skole speel groot rol in Drakenstein se eiendomsmark
  • Woonstelmark wil-wil wakker word
  • Objections to Waterfront development
  • Farm up for auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za