Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Man in drankwinkel betrap

Man in drankwinkel betrap
 
2009-11-26


地 DIEF is verlede week op heterdaad betrap terwyl hy in 地 winkel gesteel het.

Die eienaar van K-Mark drankwinkel, Wellington, was Woensdagoggend in die kantoor van die besigheid bedrywig, toe sy 地 geraas in die stoorkamer gehoor het.

By nadere ondersoek, het sy op 地 man afgekom wat homself aan drank gehelp het nadat hy 地 skuifdeur van buite oopgedwing het. Hy het haar met 地 mes gedreig en sy het om hulp geroep. Shaun Alexander (22) is op die toneel in hegtenis geneem.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za