Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kerse herdenk ontslape kinders

Kerse herdenk ontslape kinders
 
2009-11-26


DIE jaarlikse kersaansteekseremonie van Compassionate Friends waar kinders wat gesterf het, op ’n simboliese wyse gedenk word, vind plaas op Saterdag 28 November om 15:00 by The Gathering Wholeness Centre in New Orleanslaan, Paarl.

Daar sal ’n kort wydingsdiens wees, waarna kerse aangesteek sal word. Die kerse sal voorsien word.

Ouers word gevra om ’n foto van hul kind te bring wat by die kerse geplaas sal word. Daar is ook ’n verrassing vir ouers wees en daar sal verversings wees.

Indien ouers die seremonie wil bywoon, kontak Carel by 021-872-3613 of Hazel by 076-093-4458.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za