Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Rieldanskompetisie

Rieldanskompetisie
 
2009-12-03


DIE ATKV Rieldanskompetisie met gaskunstenaars Dawid Kramer en Vinette Ebrahim vind plaas op Saterdag 5 Desember by die Amfiteater (Taalmonument) om 19:00.

Die hekke is reeds vanaf 16:30 oop en daar sal stalletjies wees en heerlike kosse te koop.

Bring ’n kussing saam om op te sit en iets warm om aan te trek.

Kaartjies is R30 by die hek (kinders onder 18 kan slegs ’n donasie gee).

Vir navrae, kontak Elias Nel by 021-988-7876 of 083-347-6068.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za