DIE Vriende van die Arboretum vergader Dinsdag 8 Desember (18:00) in die skoolsaal van Hoër Meisieskool Paarl.
Daar word beplan om ’n assosiasie te stig wat hom beywer vir die opgradering van die Arboretum en dit meer veilig te maak. Kontak 021-863-2222.