Nomineer vandag jou Sportster
2009-12-03
PAARL POST wys elke maand, in samewerking met SuperSport Let’s Play, ’n sportuitblinker op hoër- en laerskoolvlak aan.
Skole kan dus hul leerlinge maandeliks nomineer.
Elke maand se wenner sal ’n sak vol pryse wen en staan ’n kans om later vanjaar as die algehele wenner gekroon te word.
Skole kan ’n e-pos stuur aan sport@paarlpost.co.za. Kontak 021-870-3705.
More
News
|