Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sportdagboek|Diary

Sportdagboek|Diary
 
2009-12-03


ACTION SPORTS

The Paarl Action Sports six-a-side year end tournament is on 5 December at Paarl Action Sports. Teams can enter for R450 (max 8 members per team) with each team playing at least five matches. There will be a men’s as well as a social mixed side. Contact 021-868-3339.

ATLETIEK

Paarl Atletiekklub bied op 16 Desember ’n padwedloop oor 10km aan om 18:30 vanaf Faurestraat. Inskrywings sal vanaf 17:00 geskied by die stadion. Kostes is R30 vir atlede wat lid is van ’n atletiekklub en R50 vir nie-lede. Daar is ook ’n pretloop oor 4,5km (R10). Kontak Sybrand du Plessis by 083-444-6940.

KARATE

Hayashi-ha Karate bied op 5 Desember (09:00) ’n “celebration tournament” aan te BridgeHouse Privaatskool, ter viering van shihan Patrick Ross se 40 jaar in Karate. Verskeie style sal deelneem teen R50 per item. Hayashi-haKarate se bekeruitdeling is 16 Desmber in die Gemeenskapsaal.

KRIEKET

* Young Peoples KK vier dié seisoen sy 60ste bestaansjaar. Sondag 20 Desember bied die klub ’n familie-dag en ses-aan-’n-kant toernooi aan op die Dal.
Verskeie klubs gaan deelneem, met vermaaklikhede soos ’n potjiekoskompetisie, kosstalletjies en springkastele. Kontak Brendon by (084-662-4840).

* Paarl KK hou sy maandelikse funksie op 5 Desember met ’n Biefstuk, skyfies en slaai verkope teen R45 per bord. Kaartjies is beskikbaar by bestuurslede.

* Paarl-Oos KK hou Saterdag ’n karaoke by die klubhuis (19:30) en bestuursvergadering (18:00) in die klubhuis.
Op 12 Desember vind Paarl KK se Ses-aan-’n-kant toernooi plaas en Paarl-Oos se oor 35-span speel 13 Desember teen Groot Drakenstein om 11:30 by die Games Club. Kontak 021-862-5594.

RUGBY

* Young Gardens Rugbyklub se jaarlikse bekeruitdeling geskied op 4 Desember (19:00) te Paarl Rugbyklub se klubhuis. ’n Lekker vingerete teen R20 sal aangebied word. Deel ook in die klub se besigheidskonsep vir 2010. Voorseisoense oefening het Dinsdag begin te New-Orleans Krieketveld (18:00).

* Hillcrest United bied Vrydag ’n piekniekdans aan in die Wellington stadsaal om 19:30. Die tema is Hawaiian en Mario Sax “O” Swingers sal musiek verskaf. Toegang is R60 en daar sal ook ’n kontant kroeg wees.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za