Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Edu II klop Paarl IV

Edu II klop Paarl IV
 
2009-12-03


DIE tweede krieketspan van Drakenstein Edu was die naweek te sterk vir Paarl IV op CPUT se velde met ’n 42 lopie oorwinning.

Drakenstein het eerste gekolf en 150 behaal, met Nataniel Hendricks (34, 3x4 en 2x6) wat goed gekolf het.

Paarl se J Fourie (3/32) het goed geboul, maar met die kolf kon Paarl net 108 lopies aanteken. Vir Drakenstein het Hendricks ook met die bal uitgeblink (4/21 in 4bb).

In ander uitslae het Drakenstein III vir Kanonkop Barbarians, in ’n vriendskaplike-wedstryd op Klapmuts, met 24 lopies geklop.

Cornel Carelse het 48 lopies aangeteken vir Drakenstein.

Drakenstein I het die knie gebuig teen Paarl II op die Bethel sportgronde.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za