Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Huguenot Tennisklub onoorwonne

Huguenot Tennisklub onoorwonne
 
2009-12-03


MET hul oorwinning in die Eerste B-Liga van die Suid-Boland kompetisie, het Paarl Huguenot Tennisklub sy regmatige plek in die Boland ingeneem.

Onder leiding van meester-afrigter David Samaai en sy broer Frank het die klub onoorwonne geëindig deur met klubs soos Brackenfell, Strand, Rekreasie, Country-klub (Somerset-Wes) en Paarl af te reken.

Wat dié prestasie selfs meer besonders maak, is die feit dat dit die tweede jaar is dat die klub in dié kompetisie deelneem, sedert dit verlede jaar weer lewe gekry het. Die oorwinning verseker dié klub ’n plek in die DD Joubert Suid-Boland Liga vir 2010.

) Paarl Huguenot Tennisklub se skole-afrigtingsprogram is in volle vaart, en sluit skole in soos Paarlzicht, William Lloyd, Ebenezer, Nederburg, Mary Help of Christians, Al Azhar en Drakenstein. Kontak David Samaai (021-862-1917) of Aden Demas (079-644-2373).




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za