Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Lollos dans by Ou Meul-teater

Lollos dans by Ou Meul-teater
 
2009-12-03


DIE kinderproduksie, My Naam is Lollos!, is Saterdag 12 Desember om 09:30 en 11:00 te sien by die Ou Meul-teater.

Lollos woon op die planeet Lala-land en hy is mal oor lag en speel en dans.

Kaartjies is R35 en kan bespreek word by Vicky Stemmet by 083-564-0056.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za