Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Drie sterf in ongeluk

Drie sterf in ongeluk
 
2009-12-03


’n PA en sy eenjarige babaseun is Saterdagmiddag dood in ’n motorongeluk naby Gouda. Hulle was onderweg daarheen vir ’n vyftigste verjaarsdagpartytjie.

Christopher Bocks en sy seun, CJ, is op slag dood, toe die bestuurder van die motor beheer daaroor verloor het. Sy vrou Janine het oorleef. Sharika Appollis is in dieselfde ongeluk dood. Hulle was almal van Diana- straat 10, Smartie Town, Paarl.

Die begrafnis vind Saterdag om 09:00 vanaf die huis plaas, en daarna om 10:00 by die Ou Apostoliese Kerk in Lantana- straat.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za