Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Verskeidenheid by Oude Libertas

Verskeidenheid by Oude Libertas
 
2009-12-03


DIE Oude Libertas Amfiteater se somerseisoen is volstoom aan die gang.

Sean Bovim se SwingTime Ballet is te sien vanaf 2 tot 5 en 8 tot 12 Desember (20:15). Hierdie magiese balletuitvoering neem jou terug na die Big Band era en vertel die verhaal van Bojangles. Op 6 Desember om 18:30 bied die Oude Libertas ’n nuwe produksie aan genaamd Splendour in the Vineyard.

Dié piekniekkonsert het dit ten doel om nuwe talent bekend te stel en teatergangers kan uitsien na die vars klanke van Andra, Luna Paige, Sima en Marlise Scheepers. Bring jou piekniekmandjie saam.

Kaartjies is beskikbaar by Computicket of die Oude Libertas kaartjiekantoor by 021-809-7473.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za