Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Dans

Dans
 
2009-12-10


DIE Boeremusiekgilde hou op 31 Desember (20:00) ’n Oujaarsdans by Laerskool Noord-Eind met die orkes van Piet Visser.

Toegang is R40 per persoon en kan bespreek word by Cic-eel Wentzel by 083-346-7083. Dans die nuwe jaar in saam met die Boeremusiekgilde.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za