Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kerskantate

Kerskantate
 
2009-12-10


’n KERSKANTATE, “Die Lig van die Wêreld”, word Sondagoggend 09:00 opgevoer in die NG Kerk Wellington-Oos, deur ’n gekombineerde koor van die VGK Vanwyksvlei en VGK Bergrivier onder leiding van Appollis Prins (wat ook die kantate geskryf het).

Almal is welkom. ’n Kollekte sal ten bate van die Paarl Post Kersfonds opgeneem word. Vir navrae, kontak 071-495-5035.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za