Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Tradisionele byeenkoms verander

Tradisionele byeenkoms verander
 
2009-12-10


Die tradisionele atletiekbyeenkoms tussen plaaslike hoërskole soos dit in die verlede aangebied was, het verander weens die groot aantal kinders wat betrokke is. Dit word voortaan in twee byeenkomste aangebied.

Die eerste byeenkoms vind op Dinsdag 9 Februarie 2010 plaas terwyl die tweede byeenkoms op Donderdag 11 Februarie 2010 te Daljosafat-stadion sal afskop.

Die skole by die eerste byeenkoms is Bergrivier, Weltevrede, Wellington Sekondêr, Demond Tutu en Ihlumelo.

Ondernemings wat betrokke wil raak, kan vir Mini kontak by 083-665-8402 of Mervin by 076-7760-702.




More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za